Visie
Die lewer van uitnemende diens aan al ons kliënte.
Missie
Die personeel, ouers en leerders van die Laerskool Lochnerhof bedryf 'n Christelike, dinamiese skool waar goed toegeruste onderwysers binne 'n aangename atmosfeer, met die ondersteuning van die betrokke ouerkorps, totale onderwys laat plaasvind sodat al die leerders tot hul volle potensiaal ontwikkel.
Waardes
Eerlikheid Respek Deernis Regverdigheid Verantwoordelikheid