Gebruiker:
Wagwoord:
 
"Die huisgesin is die primêre skool vir karaktervorming." Martin Luther ...[meer]
...............................................................
Januarie 2014   “EK IS ‘N DROOM LOCHIE”   Welkom terug aan elke Lochie-wenner en ouer! Mag 2014 ‘n jaar wees waarin u in Sy genade baljaar. Kom ons leef soos ‘n droom Lochie en leef die regte voorbeeld aan ons kinders. Sterkte!   Lochie Wenners ...[meer]
...............................................................
April 2014 Toeruitslae:   31-2 April 0/11 A ...[meer]
...............................................................
Augustus 2013: 0/11A, 0/12A en 0/13A-spanne het die Helderberg verteenwoordig by die Kuilsriviersone se uitspeelrondtes.  Die 0/11A netbalspan het al hul westryde gewen en gekwalifiseer om by WP se finale rondte deel te neem.  Die 0/11A-span het vyfde geëindig in die WP streek.  Voorwaar ‘n spannetjie om dop te hou in die toekoms. Die 0/12A spa...[meer]
...............................................................
HOKKIE Junie 2013 Twee seuns, DC Maritz en Jandré de Necker, is opgeneem in die 0/13 WP hokkiespan. Hulle neem vanaf die 23 - 27 Junie aan die Interprovinsiale toernooi deel. Sasckya Viljoen, Lezanne Nortje, Danie Theron, Dylan Styger, Corné- en Laurence Briedenhann is almal opgeneem in die Helderberg ...[meer]
...............................................................
Buitemuurse oefenprogram en wedstrydprogram vir 2de en 3de kwartaal 2014. ...[meer]
...............................................................
In Lochieland streef ons daarna om 'n wonderwêreld van onderwys te skep vir elke leerder. Daarom word 'n hoë premie geplaas op verryking. Benewens die daaglikse verryking wat in die klasse plaasvind, vind die volgende verrykingsaktiwiteite ook plaas by die skool:   Die Breinboelies is 'n verrykingsklub vir die Top 20...[meer]
...............................................................
Olimpiese Spele 2013   Die Olimpiese Spele is op Saterdag, 23 Februarie gehou. Die geleentheid dien as bemarking vir Lochnerhof. Ons het alle voorskoolse kindertjies in die omgewing uitgenooi om die dag van pret en plesier by te woon. Weereens was dit 'n groot sukses. Al was die weer dalk bietjie warm, het elke maatjie nogsteeds hul bes ...[meer]
...............................................................
Skryfbehoeftes vir 2013. ...[meer]
...............................................................
Oupa-en-ouma dag. ...[meer]
...............................................................
Foto's van Ma-en-Dogteroggend ...[meer]
...............................................................
...............................................................
Atletiek 
.
Visie
Beste skool denkbaar.
 
Missie
Die personeel, ouers en leerders van die Laerskool Lochnerhof bedryf 'n Christelike, dinamiese skool waar goed toegeruste onderwysers binne 'n aangename atmosfeer, met die ondersteuning van die betrokke ouerkorps, totale onderwys laat plaasvind sodat al die leerders tot hul volle potensiaal ontwikkel.

 
Waardes
Eerlikheid Respek Deernis Regverdigheid Verantwoordelikheid
 
 
Tema vir 2014
 
Ek is 'n droom Lochie.
 
 
.
Voorige weekKalender items vir die week 01 Desember tot 07 DesemberVolgende week
Maandag 01 Des
 
 SPORT PRYSUITDELING, FLIEK 
Dinsdag 02 Des
 
 PRE-PRIMÍR KOM SAALBYEENKOMS BYWOON
EKSPERI-MAAT - WETENSKAPSTASIES
GHOLFDAG
 
Woensdag 03 Des
 
 KERSLIEDERE BY KERSLIG 
 
 GRONDSLAGFASE - LAB4J
GR. 3 EN GR. 4 RUIL KLASSE (GR. 3 WORD BEKENDGESTEL AAN GR.4).
 
Donderdag 04 Des
 
 GR.1-3 REDENAARSOGGEND 
 
 GRONDDSLAGFASE - REDENAARSOGGEND 
Vrydag 05 Des
 
 SANGSAAL
VOORTREKKERS BESOEK DIE SKOOL
 
Vorige weekSport vir die week 01 Desember tot 07 DesemberVolgende week
Geen items is gelaai vir die week nie .
 
Ons Borge