Verwante Skakels
- Algemene inligting
- Ons geskiedenis
- Bestuurspan
- Bemarking
- Multi-media
- Administratiewe personeel
- Rekenaarssentrum
- Dissiplinêre beamptes
- Internskap personeel
- Finansies
- Beleide
- Inskrywingsvorms
- Leerderleiers 2013
- Ouerbetrokkenheid
- Skoolreëls
- Jaarverslag 2012
- Klerebank
- Beheerliggaam
- Skooldrag en netheid
  Multi-media  
.
Alle klasse geniet die gebruik van ‘n rekenaar en ‘n CD-speler. Die rekenaars word gebruik vir administrasie, vaslegging van werk en die oordrag van kennis in die klas.
 
Ons beskik oor 'n dataprojektor in elke klas en internet fasiliteite. Dit is 'n belewenis om die gebruik van dataprojektors te integreer met werk in die klas.
 
Die biblioteek is beskikbaar vir Gr.1-7-leerders. Gr.1-3 het 'n periode waarin hulle kan kom boeke uitneem. Vir Gr.4-7 is die biblioteek gedurende eerste en tweede pouse oop. Leerders word aangemoedig om te lees en dit te geniet!
 
Ons visie is om die tegnologie optimaal te gebruik en die klasse toe te rus met tegnologie van uitstaande gehalte.
 
 
.
 
Ons Borge