|
|
. |
Die Landsdiens beoog om die kinders meer bewus te maak van ons land en hoe om ons land se natuurlike hulpbronne te bewaar. Daar is elke kwartaal twee kampe wat gereël word deur die Landsdiens. Daar is een vir graad 4 en 5, asook een vir graad 6 en 7. Drie personeellede van Lochnerhof sal die leerders op die kampe vergesel.
Lochnerhof se Landsdiensspan bestaan uit Dewald Erasmus (Voorsitter), Toinette Horn (lid van Landsdiens Wes-Kaap se bestuur vir 2012).
Ons sien uit na ‘n jaar vol kampe, waar ons meer kan leer en deel wees van ‘n beter Suid Afrika.
|
| . |
|
|
| Kies 'n blad om te kyk:
1-2- |
|
|
| |
|
|
|